Inwoners van Meyerton en omgewing ken Phil Pretorius reeds sedert 2008 as ‘n raadslid in die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit en sedert 2014 as hoofsweep van dié presterende munisipaliteit. Min mense ...
Film fanatici kan binnekort ‘n rits nuwe Afrikaanse flieks geniet by Ster Kinekor as deel van die Absoluut Afrikaans rolprentfees. ‘n Fees van plaaslike Afrikaanse rolprent produksies word tussen ...
Almal maak deesdae Afrikaanse flieks, maar baie van dié flieks flop by die loket, skryf Pieter Malan. Die afgelope jaar of twee is baie gesê en geskryf oor die bloeitydperk wat die Afrikaanse ...