Die brief “Ek glo nie in die God van Bloedrivier nie” (VB, 16/12) verwys. Anti-Bloedrivier, ek beveel aan dat jy die volgende twee boeke lees. • Die Bybel wat daarop wys daar is net een God. Dus die ...
Almal het al gehoor van die Slag van Bloedrivier. Die ouer gardes ken die storie ter harte. Maar die jonger geslagte sien dit net as nog ‘n bladsy in hulle skool se geskiedenisboek wat hulle moet leer ...
“Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om ‘n gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ‘n dankdag soos ‘n ...