Die aanvaarding van die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie (SDK) is ’n belangrike stap in die stryd teen kaderontplooiing regdeur die staatsdiens.
Die departement van paaie en openbare werke in die Noord-Kaap het bevestig dat Bradley Slingers, voormalige finansiële hoof ...
Regter Nathan Erasmus het vandag (Donderdag 6 Maart) 'n terplaatse-ondersoek deur Middelpos by Saldanha gelas.
Slotbetoë in die verhoor van die vermoorde Vicki Terblanche se kêrel word Dinsdag in die hooggeregshof in Gqeberha aangehoor.